Gaan dan na al die nasies toe en maak hulle my dissipels.
Matteus 28:19
Ons glo dat die Here sy volgelinge roep om ten volle teenwoordig in hulle gemeenskap te wees en ook aktief, doelbewus en intensioneel grense oor te steek na mense wat anders lyk en anders dink en anders glo.
Daarom poog elkeen van ons om, veral binne die konteks van Suid-Afrika,
verhoudings te kweek oor talle soorte grense heen, sodat die eenheid van
Jesus se koninkryk sigbaar kan word. Ons maak 'n verskil sodat alle mense, oral kan sien, hoor, voel, proe en verstaan dat God goed is.

Kliek op een van die volgende opsies
vir meer inligting oor Maak 'n Verskil