Geleenthede

LIGHUIS (OUERS)
FIRST THURSDAY PRAYERS
Is jy 'n tienerouer en wil graag aktief besig raak met gebed vir ons Jeug?
Lighuis het met ‘n inisiatief begin met die naam First Thursday Prayers, waar tienerouers bymekaarkom vir gebedsessies.
Hierdie sessies vind elke eerste Donderdag van ‘n maand vanaf 18:30 tot 19:15 in Caritas 1 plaas.
Ouers wat saam wil intree vir ons jeug is welkom - ons bid vir en oor ons tieners!

Ontmoet die span

Ivor Swartz
Lighuis Tieners & Skole

Ursula van Zyl
Lighuis-Koördineerder