X-Gratia Seniorbediening

Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie.
Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe.

2 Korintiërs 4:16

As seniorburger kry jy hier die geleentheid om ‘n tuiste tussen jou eie oudedomsgroep te vind, maandelikse byeenkomste (Bybelstudie, gassprekers, konserte, uitstappies) mee te maak, by uitreikprojekte betrokke te raak en ‘n jaarlikse wegbreek te ervaar.  Hou die kalender op die webblad of App dop vir die volgende byeenkoms. Ons sien uit om jou daar te ontmoet. 

Kontak ons

Ons sal graag van jou wil hoor. Vul gerus die vorm in om die proses aan die gang te kry.