Ons glo dat God primêr 'n gewer is . Daarom werk ons intensioneel daaraan om vrygewig te leef sodat ons Sy karakter al hoe meer in die wêreld kan reflekteer.
Maniere om te gee
Gee deur EFT
Gee in persoon
Gee deur debietorder
Gebruik die onderstaande bankbesonderhede om 'n EFT te maak
Maak gebruik van die oranjekluisies by die deure in die Hoof-Ouditorium & Communitas.