VOLG ONS

Yster slyp yster,
vriende vorm mekaar.

Spreuke 27:17

Ons elkeen het die behoefte om iewers te behoort.
PATHWAY poog om daardie plek te wees vir jong volwassenes (18+).
Daarom fokus ons daarop om geleenthede te skep waar jongmense
ander kan leer ken en waar hulle kan behoort.

REAL, RELEVANT & RELATIONAL

Word deel van talle byeenkomste soos Quiz-aande, Worshipaande,
Wynfeeste, Maak 'n Verskil-projekte en nog meer!

Volg die app of ons sosiale media platforms
om op hoogte te bly van opkomende 
PATHWAY-gebeure.

PATHWAY COMMUNITY BYEENKOMSTE

Ons kom elke Dinsdag om 19:00 in Communitas bymekaar.

Skryf op as lid van pathway &
join ons whatsapp-groep!

Click op die link om in te skakel
by ons WhatsApp-groep:

https://chat.whatsapp.com/Clny9UtOJUABGJW76TmOwi

Kleingroepe

Leef connected.  Groei meer.

As jy nog dieper met mense wil connect kan jy altyd by 'n kleingroep inskakel. In 'n kleingroep word jy uitgedaag om te groei, maak jy vriende wat 'n leeftyd saam met jou die pad van die lewe stap en kry jy die geleentheid om 'n verskil te maak in ander mense se lewens. 

HET JY 'N SPESIFIEKE VRAAG
oor
pathway vir jong volwassenes?

Ons sal graag van jou wil hoor. Kontak ons gerus met jou vraag deur om die onderstaande vorm in te vul.