VOLG ONS

Meegevoel

Meegevoel met die familie en gesin van Willem Bouwer met sy afsterwe.
Meegevoel met die familie en gesin van Delport Poolman met sy afsterwe.
Ina Mundell wat lank bestuurder van  Coram Deo was, is oorlede.
Meegevoel met die familie en gesin van Ester (Liefie) du Toit met haar afsterwe.
Janet Landman se dogter, Laetitia en haar man, Emile O'Connell, woon in Australië. Emile het aggressiewe breinkanker. Bid asb. vir hulle.
Indien jy  kontak wil maak met enige van die persone op die Gebedslys,
kontak Ursula by ursula@oosterlig.co.za
 

Vir wie KAN ons bid?

Ons wil graag van jou hoor.
Vul gerus die vorm hieronder in om ons in kennis te stel van iemand wat voorbidding benodig.