VOLG ONS

AKKOMMODASIE

WERK

ENGELS HOëRSKOOL Onderwyser

Engelse Hoërskool Onderwyser

Stuur u aansoek voor 12 Junie na skoolhoof@gsdp.org

Aanvangsdatum: 1 Julie 2026

Aansoekvereistes
• Lidmaat van GKSA of VGKSA
• Getuigskrif van huidige predikant
• ID Dokument
• B.Ed-of NGOS-kwalifikasie
• SACE
• IEB-ondervinding sal in u guns tel
• Volledige CV in Afrikaans
• Afskrif van sertifikate

Salaris: Ooreenkomstig beheerliggaampos, geen verdere voordele.

Het jy 'n geleentheid wat jy wil bekend maak?

Ons wil graag van jou hoor. Vul gerus die vorm hieronder in om die proses aan die gang te kry.