Aanlyn Erediens FAQ

Basiese antwoorde op jou vrae:
Waar kan ek die aanlyn erediens kry?
Kliek hier: https://www.youtube.com/channel/UCALqFtpa6bUxP_GQwTJ50ww
Ek kliek op die skakel, maar die erediens is nog nie daar nie?
Die erediens sal eers Sondag vanaf 08:30 beskikbaar wees.
Hoe maak ek die skerm op Youtube groter?
Kliek op die vierkantraam regs onder op die video. Die video sal dan jou skerm vol maak.
Kan ek die erediens download?
Jy kan ongelukkig nie die erediens op youtube download nie. Maar jy kan wel die audio op die Oosterlig App download.
Hoeveel data gaan ek nodig hê?
720p HD - 850mb per uur
480p SD - 500mb per uur
240p SD Lae kwaliteit - 250mb per uur
Tot wanneer sal die erediens beskikbaar wees?
Die erediens sal vanaf hy beskikbaar is (Sondae 09:00), altyd op youtube wees.
Is daar Sondag slegs een diens?
Ja, maar jy kan enige tyd vanaf 09:00 die erediens kyk.
Gaan die erediens op die app wees?
Ja, indien jy nie die erediens op Youtube kan kyk nie, is jy welkom om dit Sondag vanaf 09:00 op die app te luister.

Recent
Archive
2020
Categories
no categories
No Comments