VOLG ONS

Gemeentekamp

Gemeentekamp skuif na 7-9 Mei 2021 by Klein-Kariba
Voorlopige Program

Vrydag 7 Mei 
18:30 - 21:00 Volwassenes ontmoet by Karibasaal; kinders by die Skaak-& Watervallapa regoor Karibasaal
Aandete is selfsorg

Saterdag 8 Mei 
Ontbyt & Middagete Selfsorg in Chalets
08:45 - 12:00 Volwassenes ontmoet by Karibasaal; Kinders in die Skaak-& Watervallapa
12:00 - 17:00 Vryetyd
17:00 -18:30 Volwassenes ontmoet by Karibasaal
18:30 - 21:00 Saam kuier by Gholflapa en bring-en-braai (eie eetgerei vanuit Chalet). Vure en pap word voorsien. Ons eet piekniekstyl. Bring piekniekkombers en kampstoele.

Sondag 9 Mei 
Ontbyt in chalets (Selfsorg)
08:30 - 11:00 Volwassenes ontmoet by Karibasaal; Kinders in die Skaak-& Watervallapa
11:00 Groet en verlaat Klein-Kariba

Bespreek jou verblyf na Eredienste by die toonbank. 

No Comments