VOLG ONS

Bou jy jou lewe op die regte fondamente?

May 7, 2017    Een maand om te lewe

Die dood bring dikwels perspektief op die lewe. In hierdie reeks staan ons stil by vier vrae wat ons glo belangrik is om te beantwoord sodat ons ‘n lewe van oorvloed kan hê.