VOLG ONS

Anders kyk na die waarheid

May 21, 2017  •  Een maand om te leef

Die dood bring dikwels perspektief op die lewe. In hierdie reeks staan ons stil by vier vrae wat ons glo belangrik is om te beantwoord sodat ons ‘n lewe van oorvloed kan hê.