VOLG ONS

Maak 'n verskil tydens Covid-19

Ons kort die volgende:

Beddegoed:
Handdoeke
Komberse
Matrasse
Kussings
Paslakens

Toiletries:
Seep
Tandeborsel
Waslap
Wasskottels
Deodorant
Shampoo

Skoonmaakmiddels:
Toilet Spray
Sunlight Liquid
Domestos
Hand Sanitizer
Seep
Toilet Papier
Handy Andy
Swart Sakke
Drinkgoed:
Aanmaak Koeldrank
Tee
Koffie
Melk
Suiker
Cremora

Kos
Vrugte
Broode
Botter / Margerine
Konfyt
Grondboontjiebotter
Koekies
Finansiële Bydrae:
Absa-tjekrekening: 540 590 400
Takkode: 632005
Rekeningnaam: NG Gemeente Pretoria-Oosterlig
Verwysings: Haweloses

Kontak gerus vir Ursula - ursula@oosterlig.co.za of Anton - anton@oosterlig.co.za vir meer inligting. Vul gerus die vorm hieronder in indien jy deel van die helpers wil word of op hoogte wil bly van die nood.

Ek wil graag help

Vul gerus die vorm hier in en ons kom so moontlik terug na jou toe.