VOLG ONS

Oosterlig Youtube Kanaal

Kyk al die boodskappe en kleingroepmateriaal
hier

Nuutste Boodskap

Die laaste paar jaar het Oosterlig 'n aantal uitstekende preekreekse gehad.
Ons fokus vir hierdie reekse is dat jy
die beste weergawe van jouself word.
Indien jy dalk die nuutste boodskap of bybelskool gemis het, kan jy hier daarna luister.

ANTI-BROOS MIDWEEK REFLEKSIES

Anti-Broos Midweek Refleksies vind Woensdagaande om 19:00 aanlyn op YouTube en Facebook plaas.

Die doel van hierdie refleksies is om 'n bietjie na te dink oor onderwerpe waarmee ons daagliks gekonfronteer word, wat bydra tot ons broosheid.
Ons lees wat die Woord sê, ons dink daaroor na, ons bid oor die onderwerp en dan gaan leef ons die evangelie.

Download it on...

iTunes App Store/Google Play