Wil jy 'n Vrywilliger wees?

Vrywilliger intekenvorm

Vrywilligers is is 'n intergale deel van die kerkgemeenskap. God het vir ons soveel unikeke talente, gawes en vermoëns gegee, en daar is 'n verskeidenheid maniere om te dien. Kies die bediening waarin jy graag sal wil dien en ons kom so gou moontlik terug na jou toe.