VOLG ONS

Tienerpelgroepe Inskrywingsvorm

Senior Kategese Inskrywingsvorm

















































Kostes:

Slegs belydenisklas fooie is verpligtend aangesien dit die aankoopkoste van Lesmateriaal dek.  Vir die res is dit ʼn vrywillige donasie om Oosterlig se kostes met die voorbereiding en aanbieding van lesse te help dek.  Kontant kan ook later aan Groepleiers oorhandig word.  Ons verkies egter dat die gelde direk in die kerk se rekening gedeponeer word met u kind se naam en van asook graadnommer.  
Die bewys van betaling kan aan cristelle@oosterlig.co.za ge-epos word.
Gr.7-11                 R 100.00