PAASNAGMAAL - Donderdag
17 April om 19:00 (in-persoon)
GOEIE VRYDAG
18 April om 09:00 (in-persoon & aanlyn)
PAASSONDAG OPPIEKOPPIE
20 April om 06:00
(Faerie Glen Natuurreservaat)
PAASSONDAG Erediens
20 April om 09:00 (in-persoon & aanlyn)
GEEN AANDDIENS
Staties van die Kruis - Palmsondag 13 April

BELEEF DIE STASIES VAN DIE KRUIS SAAM AS ‘N GESIN
Die Gesinsbediening (KompasKids en Lighuis) hou op Sondag 13 April ‘n belewenis van sommige van die Kruisstasies as deel van ons Paasfeesreis. Dis ook Palmsondag op hierdie dag.
Datum: 13 April
Tyd: 17:00 – 19:30
Plek: Communitas
Kom beleef die pad van Christus na die kruis op ‘n manier wat jou sintuie betrek en jou hart raak. Hierdie ervaring neem julle stap-vir-stap deur die laaste week van Jesus se lewe – ‘n geleentheid om as familie te bid, te reflekteer en die impak van Sy offer op ‘n diep, tasbare manier te ervaar.
Elke stasie bring ‘n nuwe element van Jesus se reis na vore – om te sien, te hoor, te voel wat Hy beleef het.
Maak hierdie Paasfees ‘n tyd van geloofsgroei en gesinsherinneringe.
Registreer asseblief sodat ons kan weet vir hoeveel mense ons moet voorberei.
Met al die langnaweke en vakansiedae, sal dit ook die enigste Sondag in April wees wat daar KompasKids en Lighuis gaan wees, so maak dit ‘n diep geestelike belewenis vir die hele gesin.