VOLG ONS

BELANGRIK: OOSTERFEES KRY
’N NUWE DATUM!

Weens die voorspelde reën vir Vrydag skuif ons Oosterfees na ’n nuwe datum - maar moenie bekommer nie, die fees gaan beslis voort! 🥳

📅 NUWE DATUM: Saterdag 7 November 2026
⏰ NUWE TYD: 11:00–16:00
📍 Oosterlig
Oosterfees vind dus nie meer hierdie Vrydag 4 September plaas nie.


Alles waarvoor jy uitgesien het, skuif saam: lekker kos, stalletjies, musiek, pret vir die kinders en natuurlik lekker saamkuier!

Reeds ’n kaartjie gekoop?
Jou kaartjie bly geldig vir die nuwe datum - MAAR indien jy dit nie meer kan bywoon nie kan jy jou kaartjie op Quicket gaan refund.

Ons is jammer dat ons die datum moet skuif, maar ons sien sommer nóg meer uit daarna om 7 November saam met julle Oosterfees te vier!

Stuur asseblief hierdie boodskap aan vir familie en vriende wat beplan het om Vrydag saam te kom.

Saterdag 7 November | 11:00–16:00 | Oosterlig
NUWE DATUM. SELFDE FEES. #NESJYIS!

WAT WAG OP JOU?

HEERLIKE KOS

PRETPARK (R110)

STALLETJIES

LIVE MUSIEK

CRAFT-BIER KUIERTUIN

COMMUNITY

WIL JY FINANSIEEL BYDRA?

EFT
Bankbesonderhede