MRI 2022
Waar is jy op die oomblik in jou verhouding met die Here?
Self-ondersoek is 'n verskriklike belangrike deel van ons geloofsreis en daarom sluit ons die jaar af met 'n reeks met die naam: MRI vir jou geloof.
Die doel van hierdie reeks is om vir onsself vrae te vra om ons te help om te verstaan waar ons elkeen tans staan in ons geloof en in ons verhouding met die Here. Ons wil die groei celebrate en ook 'n bietjie fokus op die dinge waaraan ons elkeen individueel en as geloofsfamilie kan werk.
Paar dinge om te weet voordat jy die toets voltooi:
- Dit is totaal en al anoniem, niemand gaan weet wie 'n toets voltooi het nie.
- Die toets kan jou tot 'n uur neem om te voltooi, so maak seker jy maak lekker tyd oop daarvoor om die toets op een slag te doen.
- Van die laaste vrae van die toets gaan jy 'n vraag kry oor jou inkomste. Die geldeenheid is in US Dollar, so maal dit met 20 om by jou inkomste uit te kom.
- Aan die einde van die toets, kry jy ‘n resultaat wat vir jou ‘n aanduiding gee oor waar jy tans in jou geloofsreis staan.
Ons as Oosterlig ontvang ook aan die einde ‘n verslag van waar ons as geloofsfamilie in ons geloofsgroei staan.