In hierdie reeks kyk ons na vier temas wat brandpunte in ons samelewing is: vrees, selfdegeslagsverhoudinge, ‘n geloofsonvriendelike wêreld en politieke plofbaarheid.