VOLG ONS
Wanneer: Elke tweede Saterdag van 'n maand
Tyd: 08:30 - 11:30
Waar: Communitas

Jy hoef nie 'n gekwalifiseerde onderwyser te wees nie. Al die opleiding vir die vrywilligers sal die oggend voor die tyd plaasvind.
Registreer hieronder om op die dag 'n verskil te maak.

Wil jy graag AS VRYWILLIGER kom help?

Vul gerus die vorm hieronder in