Waar?
Op die gras voor Caritas.
Wanneer?
17 September om 18:00.
Voor wanneer moet ek bespreek?
Woensdag 12:00
Wat moet ek saambring?
Jou eie vleis, drinkgoed en eetgerei. Ons sal die bykosse en braaivleisvure voorsien.
Kan ek net opdaag?
Ongelukkig nie, daar is beperkte plek beskikbaar. Bespreek asb hieronder.