VOLG ONS
Dit is amper tyd vir ons jaarlikse gemeentekamp by Klein-Kariba!

Bring jou vriende en familie saam vir 'n kort wegbreek wat beloof om tonne pret te wees en jou geestelike groei na 'n volgende vlak te vat.

17 - 19 APRIL

Hier is die verskillende akkommodasie-opsies waarvan jy onder jou bespreking kan kies:

Bespreek asseblief SLEGS deur middel van die volgende skakel
(Jy kan dus nie in-persoon bespreek nie, slegs aanlyn):