Kerssangfees 2025
Wat is die groot uitnodiging in hierdie Kersseisoen?
Bespreek jou plek vir hierdie jaar se Kerssangdiens wat Sondag 30 November in die Hoof-Ouditorium plaasvind. Dit is NB dat jy en jou gesin bespreek, aangesien ons oor hierdie tyd vol raak en sukkel met spasie. Gelukkig het ons 2x oggenddienste. Indien dit vol bespreek is, sal ons nog 'n aanddiens oopmaak.
KERSSANGDIENSTYE:
• 08:00 (Oggenddiens)
• 10:00 (Oggenddiens)
• 17:00 (Aanddiens)
KompasKids & Lighuis (Tieners) sluit by ons aan vir hierdie dienste. Hulle moet ook asseblief hul plek bespreek.