VOLG ONS

FAITH & REASON KONFERENSIE

Op Saterdag 30 September praat Craig Keener onder andere oor die Bybel en wonderwerke hier by Oosterlig.
Hy is ‘n briljante Bybelkenner en help gelowiges om die Bybel reg te verstaan en uit te leef in ‘n uitdagende wêreld.

Sessie #1 begin om 09:00. Die konferensie bestaan uit 4 sessies en 'n middagete:
1. Re-enchanting the Bible: Making the Bible strange again
2. African spirituality meets Western Secularism: What African Christians can teach the West
Middagete
3. The philosophical and theological case for miracles
4. Mircales today? Examining and verifying modern miracle accounts
Die laaste sessie maak om 16:45 klaar.

Geen registrasie is nodig nie - daag net op.