VOLG ONS

As gevolg van nuwe regulasies is dit nie meer nodig om  vir
Eredienste te bespreek nie.  
Behalwe vir die 
Paassangdiens - 10 April 2022.

09:00 | 17:30
*SIEN KAART & REËLS ONDERAAN BLAD

As gevolg van nuwe regulasies is dit nie meer nodig om vir Eredienste te bespreek nie.  
Behalwe vir die Paassangdiens - 10 April 2022.

In-Persoon Eredienstye:

Eredienste: 09:00 | 17:30
KompasKids (Kinderbediening): 09:00
Lighuis (Tienerbediening): 17:30

Aanlyn-Eredienstye:

Erediens: 09:00
KompasKids: 08:45
Reëls wat nagekom moet word:
1.    Maskers is verpligtend;  bring u eie masker saam.
2.    Daar is sanitasiestasies by die ingange. 
3.    Sitplekke is aangedui volgens sosiale afstand.  
4.    Bywoningsregister moet by ingang geteken word.
5.    Temperatuur word by ingange geneem en in bywoningsregister aangeteken.
6.    Hou u masker op tydens Lofprysing.
7.    Die volle Erediensliturgie sal gevolg word.
8.    Ingange 1, 2 & 3 - vir persone wat slegs die Erediens in die Hoof-Ouditorium bywoon.
Ingange 4 & 5 - vir ouers wat kinders na die Gesinsbediening in Communitas moet neem.
9. Gesinne mag bymekaar sit.

Reëls wat nagekom moet word:
1.    Maskers is verpligtend;  bring u eie masker saam.
2.    Daar is sanitasiestasies by die ingange.
3.    Sitplekke is aangedui volgens sosiale afstand.  
4.    Bywoningsregister moet by ingang geteken word.
5.    Temperatuur word by ingange geneem en in bywoningsregister aangeteken.
6.    Hou asb. u masker deur die hele Erediens op .
7.    Gebruik Ingange 1, 2 & 3 - vir persone wat  die Erediens in die Hoofouditorium bywoon
Gebruik Ingange 4 & 5 - vir ouers  en kinders wat na Kompaskids in Communitas gaan.
8. Gesinne mag bymekaar sit.

Kom jy nie reg nie?

Kontak ons, ons wil jou graag help