VOLG ONS

TOER OORSIG

DAAGLIKSE REISPLAN (Voorlopig)

DAG 1:
Vertrek uit Johannesburg (Lugredery nog te bevestig)

DAG 2:
Aankoms in Rome
  • Spanish Steps en Trevi Fountain besoek (afhangende van aankomstyd)
  • Geleentheid om rustig te akklimatiseer

DAG 3:
Christelike Erfenis Dag - Rome
  • Via Appia (ou Romeinse pad)
  • Basilica of Saint Paul Outside the Walls (waar Paulus volgens oorlewering begrawe is)
  • Catacombs of Domitilla (vroeë Christelike begraafplaas)
  • Tre Fontane Abbey (plek waar Paulus glo onthoof is)
  • Domine Quo Vadis kerk (verbind aan Petrus se vlug)

DAG 4:
Antieke Rome
  • Colosseum besoek
  • Roman Forum verkenning
  • Palatine Hill Museum
  • Caravaggio se beroemde Matteus-skilderye by Church of St. Louis of the French

DAG 5:
Vatikaan Dag
  • Vatikaan Stad
  • St. Peter's Basilica
  • Pantheon

DAG 6:
Assisi
  • Besoek aan die geboortedorp van Franciscus van Assisi
  • Verkenning van hierdie belangrike pelgrimsoord


DAG 7:
Florence - Kuns en Geestelikheid
  • Duomo (katedraal)
  • Michelangelo Square
  • Santa Croce
  • Leer oor Dante se geestelike impak en die historiese spanning tussen geloof en wetenskap (Galileo)
  • Ontdek hoe Florence ons Bybelse kunsbegrip beïnvloed het

DAG 8:
Florence na Sorrento
  • Besoek Monte Cassino (geboorteplaas van die Benedictine orde)
  • Reis na Sorrento

DAG 9:
Capri Eiland
  • Besoek die pragtige eiland Capri
  • Historiese verbintenis met Keiser Tiberius tydens die plaag in Rome

DAG 10:
Bybelse Verbintenisse
  • Pompeii besoek
  • Puteoli (hawestad waar Paulus geland het volgens Skrif)

DAG 11:
Amalfi Kus en Vertrek
  • Dag op die skouspelagtige Amalfi kus
  • Vertrek na lughawe

DAG 12:
Aankoms Johannesburg

Prys

DATUMS: 
24 April tot 4 Mei 2026 (12 dae)

TOERPRYS: 

R49,800 per persoon (sonder aandetes) gebaseer op wisselkoers van €1 = R21

NIE-TERUGBETAALBARE DEPOSITO:
R15,000 om jou plek te verseker

OPSIONELE ENKELKAMER: 
R12,660 (EUR 620)

Ingesluit 

Ekonomiese retoervlugte:
Rome-Johannesburg

Alle fooitjies en lughawe belasting
Alle stadsbelasting in Italië
Verblyf in 3-ster hotelle
Ontbyt vir 9 oggende
Alle landvervoer in Italië
Alle stadsbelasting
Alle aankoms- en vertrek oorplasings soos per reisplan
Alle ingangsfooie

Uitgesluit 

NIE INGESLUIT:
Ander maaltye (behalwe ontbyt)
Reisversekering
Visums

REISVERSEKERING OPSIES:
Onder 70 jaar:   vanaf R1,230
Oor 70 jaar: vanaf R2,930

Hoe om in te skryf

1. Betaal die nie-terugbetaalbare deposito van R15,000
Bankbesonderhede:
ABSA-Tjekrekening: 540 590 400
Takkode: 632005
Rekeningnaam: NG Gemeente Pretoria-Oosterlig
Verwysing: Voorletters & Van, Ital26
2. Vul die inskrywingsvorm in en submit