En Route Aanlyn

Vir die volgende 3 weke tydens die "lockdown" gaan ons op Dinsdae en Donderdae om 19:00 'n aanlyn Bybelskool oor Openbaring aanbied. Die Bybelskool sal slegs 40 minute lank wees en ons kan net 100 mense akkommodeer.
Die eerste En Route aanlyn Bybelskool sal Dinsdag 31 Maart om 19:00 wees.

Ongelukkig is die "lewendige" En Route aanlyn Bybelskool op Dinsdae en Donderdae reeds vol. 
Kyk uit vir die heruitsending op Woensdae en Vrydae hieronder.

En Route aanlyn Bybelskool #1

Die eerste minuut van die video se kwaliteit is nie so goed nie. Maar daarna is dit beter. Jammer vir die ongerief.