Hoe werk dit?
Laai jou skenking by enige slaghuis van jou keuse af en vul asseblief die vorm hieronder in. Ons sal die skenking se verwerking en afhaal verder hanteer.
Vleis kan verwerk word op die volgende maniere:
Kookvleis, Maalvleis en Sopbene