Awaken
Help ander mense ontwaak vir die realiteit van God
Hoekom glo ek wat ek glo?
Hoe vertel ek vir ander waarom ek glo?
Hoe help ek my vriend of familielid om bewus te raak vir die realiteit van God?
Hierdie is alles belangrike vrae wat ons as volgelinge van God moet kan beantwoord. Kom woon die volgende Awaken Kursus by sodat jy ander kan help om ook 'n volgeling van Jesus te word.
Wanneer? 23 Februarie - 16 Maart 2022
Hoe laat? 19:00 (registrasie van 18:30)
Waar? Communitas Ouditorium ,Oosterlig
Hoeveel? R100 pp (Vir persoon sonder 'n Awaken-boek) of R50 pp (vir persone met 'n Awaken-boek)