Therapeia
Beradings- en Terapeutiese Dienste

Is jy of jou kinders, familie of vriende moedeloos of moeg om te worstel met probleme waarvoor jy nie antwoorde kan vind nie?
Therapeia het professioneel opgeleide beraders en terapeute wat kan help met depressie, angs, seksuele misbruik, kapings, aanrandings, verkragting, huweliksontrou, herstel na egskeiding, rousmart, of watter ander probleme ookal.
Ons help graag kinders, tieners en volwassenes, in Afrikaans of Engels, ongeag ras, seksuele oriëntasie of geloofsoortuiging. Ons kinderberading sluit onder andere die volgende in:
Sosio-emosionele assessering van kinders; “Theraplay” (kinderterapie met behulp van honde); en spraakvlotheid.
Therapeia het ook ‘n groeiende netwerk van professionele persone na wie verwys kan word in verband met chemiese verslawing, pornografie en psigiatriese probleme wat medikasie vereis. Hierdie netwerk sluit o.a. kliniese en bedryfsielkundiges, psigiaters, lewensafrigters, fisioterapeute, arbeidsterapeute, dieetkundiges, algemene praktisyns en finansiële adviseurs in.

AFSPRAKE
WhatsApp - 071 156 2644
e-pos - hulp@oosterlig.co.za

ONDERSTEUNINGSGROEPE
Voel jy soms dat die lewe jou te swaar raak met al die uitdagings? Word jy in die oggend wakker en sien jy nie kans vir die dag nie? Jy is nie alleen nie!
By Revolusie het ons geleer dat mense binne community vinniger genesing ervaar. Daarom is Therapeia besig om ondersteuningsgroepe bymekaar te sit.
Kliek op die knoppie (links) of stuur gerus 'n e-pos na hulp@oosterlig.co.za en skryf "ondersteuningsgroep" in die onderwerplyn. Therapeia se ervare beraders is gereed om jou in ‘n ondersteuningsgroep te ontvang en te begelei.

Counselling and Therapeutic Services
Are you or your children, family or friends discouraged or tired of struggling with problems for which you don’t have answers?
Therapeia has professionally trained counsellors and therapists who can assist with depression, anxiety, sexual abuse, hijacking, assault, rape, marital infidelity, repair after divorce, mourning or whatever other problems they may be facing.
We gladly assist children, teenagers and adults, in Afrikaans or English, irrespective of race, sexual orientation or religious conviction. Our counselling of children include, among others, the following: socio-emotional assessment; “Theraplay” (counselling of children using dogs as a mediation tool); and speech fluency.
Therapeia also has a growing network of professionals to whom we can refer in connection with chemical addiction, pornography, and psychiatric problems that require medical treatment. This network includes, among others, clinical and industrial psychologists, life coaches, physiotherapists, occupational therapists, dieticians, general practitioners and financial advisors.

Appointments
WhatsApp - 071 156 2644
e-mail - hulp@oosterlig.co.za