VOLG ONS

Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie.
Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe.

2 Korintiërs 4:16

As senior kry jy by die X-Gratia bediening die geleentheid om ‘n tuiste
tussen jou eie ouderdomsgroep te vind, maandelikse byeenkomste (bybelstudie, gassprekers,
konserte, uitstappies, ensovoorts) mee te maak, by uitreikprojekte betrokke te raak
en ‘n jaarlikse wegbreek te ervaar.
Hou die kalender op die webblad of die app dop vir die volgende byeenkoms.

Ons sien uit daarna om jou te ontmoet!

X-Gratia Februarie 2024 Byeenkomste

Kontak ons

Ons sal graag van jou wil hoor.
Vul gerus die vorm in vir enige navrae.