“Wag! Moenie die kindertjies wegjaag nie.
Laat hulle na My toe kom.
God se nuwe wêreld is juis vir almal soos hulle bedoel.
Matteus 19:14
Ons wil graag elke kind – in alle ouderdomsfases – laat deelneem aan ‘n opwindende Bybelreis om te ervaar hoe God se storie ook sy/haar storie ontmoet. Jy kan hiermee help deur as groepleier, mentor en organiseerder (vir kampe en uitreike) op te tree. Ons wil ook graag met ouers hande vat en hulle toerus vir hulle grootste taak.

In die gesinsbediening fokus ons op die verskillende fases van ons kinders se lewe.
Tydens die oggenddiens om 09:00, kom kinders van 18 maande tot Gr 6 in Communitas bymekaar.
Die tieners, Gr 7 - 11 woon saam die aanddiens by waarna hulle na hulle verskillende pelgroepe gaan.

Wanneer Hoe laat Wie Waar
15 Mei 09:00 Gr1 tot 6 Praise & Worship – Communitas-Ouditorium
Gr 1 tot 6 Verdaag na Individuele klasse waar deur ouers afgehaal word na afloop van die diens.
Tjokkers Tjokkerlokaal (Links by trappe - 1ste vloer – Communitas-gebou) – Ouers besorg Tjokkers voor diens by klas en haal weer
na afloop van diens by klassie af
Kleuters Kleuterlokaal (Regs by trappe - 1ste vloer, verste hoek regs – Communitas-gebou) - Ouers besorg Kleuters voor diens by
klas en haal na afloop van diens by klassie af
22 Mei 09:00 Gr1 tot 6 Praise & Worship – Communitas-ouditorium

29 Mei 09:00 Gr1 tot 6 Praise & Worship – Communitas-ouditorium

5 Junie 09:00 Gr1 tot 6 Praise & Worship – Communitas-ouditorium

12 Junie 09:00 Gr1 tot 6 Praise & Worship – Communitas-ouditorium

(Laaste KompasKids in person voor die Junie vakansie. Kom weer Sondag 24 Julie om 09:00 bymekaar vir die begin van die 3de kwartaal)

Sondagprogram
09:00
Kleuters (18 maande - 4 jaar)
Tjokkers (Gr RR en Gr R)
Graad 1 - 6
Spesiale Behoefte Bediening (Per skedule wat gekommunikeer sal word)

17:30
Tienerpelgroepe - Graad 7 - 11
Enige vrae
Ontmoet die span.

Anton Badenhorst
Gesinsbediening Leraar
082 780 1408
082 780 1408

Telani Brink
Kleuters: 5 - 6 jaar
082 202 2108
082 202 2108

Cristelle Hatting
Juniors: Graad 1 - 6
084 511 7158
084 511 7158

Johan Schoeman
Kiddie Band
072 544 4612
072 544 4612

Ivor Swartz
Tiener Leraar
073 687 6069
073 687 6069

Henry Joubert
Spesiale Behoefte Bediening
083 255 1222
083 255 1222

Sune Lotz
Peuters: 18 maande - 4 jaar
072 111 4688
072 111 4688